Sport en Kultuur

Laerskool Totius bied ‘n groot verskeidenheid van sport- en kultuuraktiwiteite. Dit is vir ons belangrik om elke leerders in totaliteit te ontwikkel en so poog om soveel moontlik leerder te betrek.

 Sport by Laerskool Totius

​Somersport Wintersport Buitemuurs aktiwiteite
Tennis Netbal Gimnastiek
Atletiek Rugby Karate
Skaak Hokkie Ballet
Krieket Skaak Abacus
Bergfiets Landloop Rugga Roots
Landloop Wit Jassies
Shift Netbal

Vir enige sport navrae kontak gerus ons sportkantoor by sport@totius.co.za

Kultuur by Laerskool Totius

Wat die skool biedBuitemuurs aktiwiteite
MusiekDrama
Koor 
Eisteddfod 
  

Vir enige kultuur of musiek navrae kontak gerus me. Hannelie van Niekerk by hvanniekerk@totius.co.za