Skooldrag
Skooldrag
- – Leerders moet die korrekte, voorgeskrewe skool- en sportdrag (somer- en winter-drag) gedurende of ná skoolure, tydens buitemuurse (ko-kurrikulêre ) aktiwiteite dra.
- – Privaatdrag mag tydens spesifieke geleenthede deur die skoolhoof gemagtig word.
- Afwykings van die skooldrag sal slegs in uitsonderlike gevalle toegelaat word.
- – Leerders wat om een of ander rede afwyk van die amptelike skooldrag, moet ‘n skriftelike verduideliking aan die klasonderwyser/es voorlê met die aanvang van die skooldag. Afwykings met verdienste sal slegs vir ‘n kort periode toegelaat word.
Skooldrag vir MEISIES
SOMER (kwartale 1 en 4)
(grade 1 – 3)
rok (jurk) met gordel : donkerblou
hemp : wit, kortmou, oopnek (met skoolwapen opsioneel)
sokkies : kort, wit omvou-/oorslaan-sokkies
skoene : swart, met bandjie of gespe
reënbaadjie : voorgeskrewe Totiusreënbaadjie
haarbykomstighede : linte, kammetjies, haarbande (“alicebands”) wit, bruin, vlootblou
OF
Verpligtend op L.O.-dae, maar mag ook deugaans gedra word.
hemp : Totius-sporthemp
broek : Totius-kortbroek/Totius-broekromp (Geen stywe broekies
(ski pants) mag onder die sportbroekie aangetrek word nie.)
sokkies : kort wit, omvou-/oorslaan-sokkies
skoene : sportskoene: oorwegend wit en donkerblou
reënbaadjie : voorgeskrewe Totiusreënbaadjie
WINTER (kwartale 2 en 3)
rok (jurk) : donkerblou
hemp : wit, langmou
das : Totius-skooldas
kouse of sokkies : kouse – swart langkouse
: sokkies – grys met Totius-skoolkleure
skoene : swart, met bandjie of gespe
haarbykomstighede : soos vermeld by somerdrag
trui : donkerblou, v-hals met Totius-skoolwapen
reënbaadjie : voorgeskrewe Totiusreënbaadjie
Verpligtend op L.O.-dae, maar mag ook deugaans gedra word.
sweetpak : voorgeskrewe skoolsweetpak
hemp : Totius-sporthemp (kort- of langmou)
sokkies : kort, wit omvou-/oorslaan-sokkies
skoene : sportskoene: oorwegend wit en donkerblou
reënbaadjie : voorgeskrewe Totiusreënbaadjie
Skooldrag vir SEUNS
SOMER (kwartale 1 en 4)
(gr. 1-3)
broek : grys, lank of kort
hemp : wit, kortmou, oopnek
sokkies : grys met Totius-skoolkleure
skoene : swart, toeryg met swart veters
trui : donkerblou met Totius-skoolwapen
reënbaadjie : voorgeskrewe Totiusreënbaadjie
OF
Verpligtend op L.O.-dae, maar mag ook deugaans gedra word.
hemp : Totius-sporthemp
broek : Totius-kortbroek/Totius rompbroek (Geen stywe broekies (ski pants) mag onder die sportbroekie aangetrek word nie.)
sokkies : wit, kort omvou-/omslaan-sokkies
skoene : sportskoene: oorwegend wit en donkerblou
reënbaadjie : voorgeskrewe Totiusreënbaadjie
WINTER (kwartale 2 en 3)
broek : grys, lank of kort
hemp : wit, langmou
das : Totius-skooldas
sokkies : grys met Totius-skoolkleure
skoene : swart, toeryg met swart veters
trui : donkerblou, v-hals met skoolwapen
baadjie : donkerblou, met skoolwapen
reënbaadjie : voorgeskrewe Totiusreënbaadjie
Verpligtend op L.O.-dae, maar mag ook deugaans gedra word.
sweetpak : voorgeskrewe Totius-skoolsweetpak
hemp : Totius-sporthemp (kort- of langmou)
sokkies : kort, wit omvou-/oorslaan-sokkies
skoene : sportskoene: oorwegend wit en donkerblou
reënbaadjie : voorgeskrewe Totiusreënbaadjie
Skooldrag vir MEISIES
SOMER (kwartale 1 en 4)
(grade 4-7)
rok (jurk) met gordel : donkerblou
hemp : wit, kortmou, oopnek (met skoolwapen opsioneel)
sokkies : kort, wit omvou-/oorslaan-sokkies
skoene : swart, met bandjie of gespe
reënbaadjie : voorgeskrewe Totiusreënbaadjie
haarbykomstighede : linte, kammetjies, haarbande (“alicebands”) wit, bruin, vlootblou
Slegs en verpligtend op L.O.-dae
hemp : Totius-sporthemp
broek : Totius-kortbroek/Totius-broekromp (Geen stywe broekies (ski pants) mag onder die sportbroekie aangetrek word nie.)
sokkies : kort wit, omvou-/oorslaan-sokkies
skoene : sportskoene
reënbaadjie : voorgeskrewe Totiusreënbaadjie
WINTER (kwartale 2 en 3)
rok (jurk) : donkerblou
hemp : wit, langmou
das : Totius-skooldas
kouse of sokkies : kouse – swart langkouse
: sokkies – grys met Totius-skoolkleure
skoene : swart, met bandjie of gespe
haarbykomstighede : soos vermeld by somerdrag
trui : donkerblou, v-hals met Totius-skoolwapen
reënbaadjie : voorgeskrewe Totiusreënbaadjie
Slegs en verpligtend op L.O.-dae
sweetpak : voorgeskrewe skoolsweetpak
hemp : Totius-sporthemp (kort- of langmou)
sokkies : kort, wit omvou-/oorslaan-sokkies
skoene : sportskoen
reënbaadjie : voorgeskrewe Totiusreënbaadjie
Skooldrag vir SEUNS
SOMER (kwartale 1 en 4)
(gr. 4-7)
broek : grys, lank of kort
hemp : wit, kortmou, oopnek
sokkies : grys met Totius-skoolkleure
skoene : swart, toeryg met swart veters
trui : donkerblou met Totius-skoolwapen
reënbaadjie : voorgeskrewe Totiusreënbaadjie
Slegs en verpligtend op L.O.-dae
hemp : Totius-sporthemp
broek : Totius-kortbroek/Totius rompbroek (Geen stywe broekies (ski pants) mag onder die sportbroekie aangetrek word nie.)
sokkies : wit, kort omvou-sokkies
skoene : sportskoene: oorwegend wit en donkerblou
reënbaadjie : voorgeskrewe Totiusreënbaadjie
WINTER (kwartale 2 en 3)
broek : grys, lank of kort
hemp : wit, langmou
das : Totius-skooldas
sokkies : grys met Totius-skoolkleure
skoene : swart, toeryg met swart veters
trui (langmou) : donkerblou, v-hals met skoolwapen
baadjie : donkerblou, met skoolwapen
reënbaadjie : voorgeskrewe Totiusreënbaadjie
Slegs en verpligtend op L.O.-dae
sweetpak : voorgeskrewe Totius-skoolsweetpak
hemp : Totius-sporthemp (kort- of langmou)
sokkies : kort, wit omvou-/ooslaan-sokkies
skoene : sportskoene: oorwegend wit en donkerblou
reënbaadjie : voorgeskrewe Totiusreënbaadjie
Slegs en verpligtend op L.O.-dae
sweetpak : voorgeskrewe Totius-skoolsweetpak
hemp : Totius-sporthemp (kort- of langmou)
sokkies : kort, wit omvou-/ooslaan-sokkies
skoene : sportskoene: oorwegend wit en donkerblou
reënbaadjie : voorgeskrewe Totiusreënbaadjie
Graad RR en graad R
Graad RR- en graad –R-leerders word verplig om met uitstappies die voorgeskrewe voorskoolse hempie aan te trek.
Sportdrag:
*Wedstrydkleredrag sal deur die onderskeie afrigters gereël word.
Tennis
Meisies : Totius-sporthemp, Totius-kortbroek, wit sokkies en tennis-skoene
Seuns : Totius-sporthemp, Totius-kortbroek, wit sokkies en tennis- skoene
Krieket en Mini-krieket
Seuns : Totius-sporthemp, Totius-kortbroek, sportskoene
Skoolpet (opsioneel)
Landloop
Meisies : donkerblou kortbroek, Totius-sporthemp of atletiekfrokkie
Seuns : donkerblou kortbroek, Totius-sporthemp of atletiekfrokkie
* Hardloopskoene is opsioneel
Netbal
Groepe : donkerblou broekromp, Totius-sporthemp
Rugby
Seuns : donkerblou kortbroek, Totius-rugbytrui (deur skool voorsien)
Atletiek
Meisies : donkerblou kortbroek of langpyp-spanbroek, Totius-frokkie
Seuns : donkerblou kortbroek, Totius-frokkie
*Die Totius-reënbaadjie mag dwarsdeur die jaar gedra word.
Leerders wat provinsiale en of nasionale kleure verwerf het, mag op VRYDAE, in die jaar waarin hy / sy dit verwerf het, die volledige sweetpak skooltoe dra met die ooreenkoms dat dit binne skoolnorme moet wees.